Wikitrends
Trends on Wikipedia


Type Time span Language

Most visited on Afrikaans Wikipedia this month

  1. Tropiese sikloon (3 375 views)

    In weerkunde is 'n tropiese sikloon 'n stormstelsel wat aangedryf word deur die hitte wat vrygestel word wanneer vogtige lug styg en weer kondenseer. Die naam dui op die oorsprong in die trope en op hul sikloniese aard. Siklone draai antikloksgewys in die...
  2. Sonnestelsel (3 151 views)

    Die Sonnestelsel bestaan uit die Son en die ander hemelliggame wat deur swaartekrag daaraan gebind is en daarom wentel. Die hemelliggame in ons sonnestelsel bestaan uit die agt planete, hulle 166 bekende mane, vyf dwergplanete en biljoene ander klein ligg...
    Related pages: Mars (planeet) (755 views), Jupiter (planeet) (559 views), Goud (513 views), Venus (planeet) (432 views), Saturnus (planeet) (388 views)
  3. ISBN (1 939 views)

    Die Internasionale Standaard Boeknommer (ISBN) is 'n unieke, numeriese, kommersiële identifiseerder vir boeke wat gebaseer is op die 9-syfer Standaard Boeknommer (SBN) kode wat in die Verenigde Koninkryk deur die boekverkopers en skryfbehoefte handelaar W...
  4. 1 Mei (1 896 views)

    1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (122ste in skrikkeljare). Daar volg nog 244 dae.
    Related pages: Neil Sandilands (454 views), 16 Mei (235 views), Europese Unie (78 views), Lys van lande volgens bevolking (42 views), Apartheid (1 180 views)
  5. ISO 8601 (1 825 views)

    ISO 8601 is 'n internasionale standaard vir die uitruil van datum en tyd-verwante data. Die standaard is getiteld "Data-elemente en wisselwerking formate - Informasie Verwisseling - Verteenwoordiging van die datums en tye" en was deur die Internasionale O...
  6. Antieke Egipte (1 697 views)

    Antieke Egipte was die beskawing aan die Nylrivier, waar die hedendaagse Egipte lê, tussen omstreeks 3100 v.C. en die verowering van Egipte deur Alexander die Grote in 332 v.C. Dit was een van die wêreld se ses beskawings wat in die 31ste eeu v.C. onafhan...
    Related pages: Goud (513 views), Leeu (198 views), Ster (190 views)
  7. Mieliestronk (1 403 views)

    Mieliestronk, of Dugeot se Mieliestronk soos dit ook bekend staan, is 'n Afrikaanse webwerf wat ten doel het om kinders met hul skooltake te help. Op Mieliestronk word inligting oor spesifieke onderwerpe op 'n ensiklopediese maar informele wyse aangebied,...
  8. Aarde (1 290 views)

    Die Aarde is die derde naaste planeet aan die Son. Dit is die vyfde grootste planeet in die Sonnestelsel en die grootste rotsplaneet wat deursnee, massa en digtheid betref. Die Aarde is die tuiste van miljoene spesies, waaronder die mens, en is die enigst...
    Related pages: Mars (planeet) (755 views), Aardverwarming (658 views), Jupiter (planeet) (559 views), Venus (planeet) (432 views), Saturnus (planeet) (388 views)
  9. Apartheid (1 180 views)

    Apartheid, soms geëufemiseer tot afsonderlike ontwikkeling, verwys na 'n politieke bestel, ideologie en beleid wat op rasseklassifikasie gegrond is en tussen 1948 en 1994 as amptelike beleid in Suid-Afrika gegeld het. Die woord apartheid dui oorspronklik ...
    Related pages: Groepsgebiedewet (843 views), Wet op Afsonderlike Geriewe (438 views), Nelson Mandela (419 views), Desmond Tutu (92 views), Johannesburg (65 views)
  10. Suid-Afrika (1 110 views)

    Suid-Afrika is 'n republiek aan die suidpunt van Afrika. Dit grens in die noorde aan Namibië (967 km grens), Botswana (1840 km grens) en Zimbabwe (225 km grens), en in die noordooste aan Mosambiek (491 km grens) en Swaziland (430 km grens). Lesotho (909 k...
    Related pages: Frankryk (685 views), Goud (513 views), Kaapstad (470 views), Nelson Mandela (419 views), Duitsland (408 views)

Copyright © Johan Gunnarsson (johan.gunnarsson@gmail.com), 2012. Last updated Thu, 19 Oct 2017 00:48:19 +0000. About Wikitrends. Source code.

Creative Commons License
Wikitrends by Johan Gunnarsson is licensed under a Creative Commons Attribution 3.0 Unported License.