Wikitrends
Trends on Wikipedia


Type Time span Language

Most visited on Afrikaans Wikipedia today

  1. ISO 8601 (138 views)

    ISO 8601 is 'n internasionale standaard vir die uitruil van datum en tyd-verwante data. Die standaard is getiteld "Data-elemente en wisselwerking formate - Informasie Verwisseling - Verteenwoordiging van die datums en tye" en was deur die Internasionale O...
  2. ISBN (124 views)

    Die Internasionale Standaard Boeknommer (ISBN) is 'n unieke, numeriese, kommersiƫle identifiseerder vir boeke wat gebaseer is op die 9-syfer Standaard Boeknommer (SBN) kode wat in die Verenigde Koninkryk deur die boekverkopers en skryfbehoefte handelaar W...
  3. Sonnestelsel (123 views)

    Die Sonnestelsel bestaan uit die Son en die ander hemelliggame wat deur swaartekrag daaraan gebind is en daarom wentel. Die hemelliggame in ons sonnestelsel bestaan uit die agt planete, hulle 166 bekende mane, vyf dwergplanete en biljoene ander klein ligg...
    Related pages: Sterrekunde (37 views), Aarde (87 views)
  4. Aarde (87 views)

    Die Aarde is die derde naaste planeet aan die Son. Dit is die vyfde grootste planeet in die Sonnestelsel en die grootste rotsplaneet wat deursnee, massa en digtheid betref. Die Aarde is die tuiste van miljoene spesies, waaronder die mens, en is die enigst...
    Related pages: Sterrekunde (37 views), Eenhoring (sterrebeeld) (30 views), Hubble-ruimteteleskoop (18 views), Sonnestelsel (123 views), Aarde (87 views)
  5. Mars (planeet) (80 views)

    Mars is die vierde planeet vanaf die Son in ons Sonnestelsel. Die planeet is vernoem na Mars, die Romeinse god van oorlog. Daar word ook na Mars as die "Rooi Planeet" verwys, aangesien die planeet rooierig vertoon wanneer dit vanaf die aarde besigtig word...
    Related pages: Sonnestelsel (123 views), Aarde (87 views)
  6. 1 Mei (64 views)

    1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (122ste in skrikkeljare). Daar volg nog 244 dae.
    Related pages: Suid-Afrika (22 views), 16 Mei (6 views)
  7. Jupiter (planeet) (53 views)

    Jupiter is vanaf die son gesien die vyfde en tewens grootste planeet van ons sonnestelsel. Nes Saturnus is Jupiter 'n gasreus en het dus nie 'n vaste oppervlakte nie. Die planeet is vernoem na die Romeinse god Jupiter.
    Related pages: Galileo Galilei (27 views), Sonnestelsel (123 views), Aarde (87 views)
  8. Aardverwarming (52 views)

    Aardverwarming (die Engelse term global warming, globale verwarming, word ook dikwels gebruik) is 'n term wat die styging van die gemiddelde temperatuur van die aarde se atmosfeer en oseane beskryf. Sedert die begin van die twintigste eeu het die gemiddel...
    Related pages: Aarde (87 views)
  9. Mieliestronk (43 views)

    Mieliestronk, of Dugeot se Mieliestronk soos dit ook bekend staan, is 'n Afrikaanse webwerf wat ten doel het om kinders met hul skooltake te help. Op Mieliestronk word inligting oor spesifieke onderwerpe op 'n ensiklopediese maar informele wyse aangebied,...
  10. Engels (41 views)

    Hierdie artikel handel oor die Engelse taal. Sien gerus Engels (dubbelsinnig) vir ander artikels met 'n soortgelyke titel. Engels () is 'n Wes-Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het. Dit is die derde mees algemene "eerste" taal (inheemse spreker...
    Related pages: Suid-Afrika (22 views)

Copyright © Johan Gunnarsson (johan.gunnarsson@gmail.com), 2012. Last updated Sat, 21 Oct 2017 13:30:40 +0000. About Wikitrends. Source code.

Creative Commons License
Wikitrends by Johan Gunnarsson is licensed under a Creative Commons Attribution 3.0 Unported License.