Wikitrends
Trends on Wikipedia


Type Time span Language

Uptrends on Afrikaans Wikipedia this week

  1. Sonnestelsel (+167%)

    Die Sonnestelsel bestaan uit die Son en die ander hemelliggame wat deur swaartekrag daaraan gebind is en daarom wentel. Die hemelliggame in ons sonnestelsel bestaan uit die agt planete, hulle 166 bekende mane, vyf dwergplanete en biljoene ander klein ligg...
    Related pages: Mercurius (planeet) (+544%), Uranus (planeet) (+479%), Maan (+209%), Neptunus (planeet) (+169%), Aarde (+209%)
  2. Jupiter (planeet) (+509%)

    Jupiter is vanaf die son gesien die vyfde en tewens grootste planeet van ons sonnestelsel. Nes Saturnus is Jupiter 'n gasreus en het dus nie 'n vaste oppervlakte nie. Die planeet is vernoem na die Romeinse god Jupiter.
    Related pages: Mercurius (planeet) (+544%), Uranus (planeet) (+479%), Maan (+209%), Neptunus (planeet) (+169%), Sonnestelsel (+167%)
  3. Mars (planeet) (+297%)

    Mars is die vierde planeet vanaf die Son in ons Sonnestelsel. Die planeet is vernoem na Mars, die Romeinse god van oorlog. Daar word ook na Mars as die "Rooi Planeet" verwys, aangesien die planeet rooierig vertoon wanneer dit vanaf die aarde besigtig word...
    Related pages: Mercurius (planeet) (+544%), Uranus (planeet) (+479%), Maan (+209%), Neptunus (planeet) (+169%), Sonnestelsel (+167%)
  4. Aarde (+209%)

    Die Aarde is die derde naaste planeet aan die Son. Dit is die vyfde grootste planeet in die Sonnestelsel en die grootste rotsplaneet wat deursnee, massa en digtheid betref. Die Aarde is die tuiste van miljoene spesies, waaronder die mens, en is die enigst...
    Related pages: Mercurius (planeet) (+544%), Uranus (planeet) (+479%), Aardverwarming (+165%), Dinosourus (+571%), Hubble-ruimteteleskoop (+259%)
  5. Saturnus (planeet) (+593%)

    Saturnus is die sesde planeet van die Son af. Dit is 'n gasreus en die tweede grootste planeet in die sonnestelsel na Jupiter. Die planeet is vernoem na die Romeinse god Saturnus en sy simbool is 'n gestileerde weergawe van Saturnus se sekel (♄). Saturnus...
    Related pages: Mercurius (planeet) (+544%), Uranus (planeet) (+479%), Saturnus (+788%), Maan (+209%), Neptunus (planeet) (+169%)
  6. Goud (+598%)

    Goud (uitgespreek /ˈxoʊd/, uit Indogermaans: ghel, "glans") is 'n gesogte edelmetaal met 'n heldergeel (goue) kleur. Goud se chemiese nommer is 79 en dit het die simbool Au (Latyns: aurum, vir "dagbreekglans"). Dit het die atoomgetal 92 en 'n relatiewe at...
    Related pages: Mynbou (+619%), Suid-Afrika (+163%)
  7. Lys van Afrikaanse skrywers (+23 400%)

    Hier volg 'n lys van Afrikaanse skrywers:
  8. Galileo Galilei (+940%)

    Galileo Galilei (15 Februarie 1564 - 8 Januarie 1642) was 'n Italiaanse fisikus, wiskundige, sterrekundige en filosoof wat 'n groot rol in die Wetenskaplike Revolusie gespeel het. Sy prestasies sluit die teleskoop en die daaropvolgende sterrekundige waarn...
    Related pages: Teleskoop (+143%), Maan (+209%), Sonnestelsel (+167%), Aarde (+209%)
  9. Venus (planeet) (+377%)

    Venus, die tweede planeet vanaf die Son, is vernoem na die Romeinse godin, Venus. Die planeet toon baie ooreenkomste met die Aarde ten opsigte van sy grootte en massale samestelling. Al die planete se wentelbane is ellipties maar Venus se baan is die naas...
    Related pages: Mercurius (planeet) (+544%), Uranus (planeet) (+479%), Maan (+209%), Neptunus (planeet) (+169%)
  10. Mieliestronk (+162%)

    Mieliestronk, of Dugeot se Mieliestronk soos dit ook bekend staan, is 'n Afrikaanse webwerf wat ten doel het om kinders met hul skooltake te help. Op Mieliestronk word inligting oor spesifieke onderwerpe op 'n ensiklopediese maar informele wyse aangebied,...

Copyright © Johan Gunnarsson (johan.gunnarsson@gmail.com), 2012. Last updated Sat, 21 Oct 2017 06:34:45 +0000. About Wikitrends. Source code.

Creative Commons License
Wikitrends by Johan Gunnarsson is licensed under a Creative Commons Attribution 3.0 Unported License.