Wikitrends
Trends on Wikipedia


Type Time span Language

Uptrends on Afrikaans Wikipedia today

  1. Lys van nedersettings in die Verenigde State van Amerika (+5 200%)

    Hierdie is 'n lys van nedersettings in die Verenigde State van Amerika.
  2. Angelique Rockas (+3 500%)

    Angelique Rockas is 'n Grieks-Suid-Afrikaanse aktrise; 'n pionier van multirassige en multinasionale teaterproduksies in Londen gedurende die dekade van 1980.
  3. Sterrekunde (+76%)

    Sterrekunde (ook astronomie genoem, wat "die wette van die sterre" beteken) is 'n wetenskap wat die waarneming en verduideliking van gebeurtenisse buite die Aarde se atmosfeer behels. Die oorsprong/kosmologie, fisiese en chemiese eienskappe van voorwerpe ...
  4. ISBN (+29%)

    Die Internasionale Standaard Boeknommer (ISBN) is 'n unieke, numeriese, kommersiële identifiseerder vir boeke wat gebaseer is op die 9-syfer Standaard Boeknommer (SBN) kode wat in die Verenigde Koninkryk deur die boekverkopers en skryfbehoefte handelaar W...
  5. ISO 8601 (+42%)

    ISO 8601 is 'n internasionale standaard vir die uitruil van datum en tyd-verwante data. Die standaard is getiteld "Data-elemente en wisselwerking formate - Informasie Verwisseling - Verteenwoordiging van die datums en tye" en was deur die Internasionale O...
  6. 1 Mei (+33%)

    1 Mei is die 121ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (122ste in skrikkeljare). Daar volg nog 244 dae.
  7. Aborsie in Suid-Afrika (+1 300%)

    Aborsie in Suid-Afrika is sedert die ingebruikneming van die Wet op Keuse oor die Beëindiging van Swangerskap (No. 92 van 1996) in 1997 in baie gevalle wettig. Voor 1997 was dit slegs in baie beperkte gevalle wettig. In 2007 het 'n beraamde 55,6% van alle...
  8. Aardverwarming (-20.00%)

    Aardverwarming (die Engelse term global warming, globale verwarming, word ook dikwels gebruik) is 'n term wat die styging van die gemiddelde temperatuur van die aarde se atmosfeer en oseane beskryf. Sedert die begin van die twintigste eeu het die gemiddel...
  9. Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome (-38.46%)

    Hier volg ’n sorteerbare lys van Suid-Afrikaanse inheemse bome:
  10. 1 Julie (-100.00%)

    Sjabloon:Kalender/Son1steMaandBeginSa. 1 Julie is die 182ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (183ste in skrikkeljare). Dit is ook die eerste dag van die derde kwartaal van die jaar. Daar volg nog 183 dae in die res van die jaar.

Copyright © Johan Gunnarsson (johan.gunnarsson@gmail.com), 2012. Last updated Sat, 21 Oct 2017 13:25:49 +0000. About Wikitrends. Source code.

Creative Commons License
Wikitrends by Johan Gunnarsson is licensed under a Creative Commons Attribution 3.0 Unported License.